Modulekode | WTW 218 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Calculus van meerveranderlike funksies, rigtingsafgeleides. Ekstreemwaardes en Lagrangevermenigvuldigers. Meervoudige integrale, pool-, silindriese en bolkoördinate. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe
BCom Ekonometrie BCom Statistiek BSc Rekenaarwetenskap BSc Aktuariële en Finansiële Wiskunde BSc Chemie BSc Fisika BSc Geologie BSc Ingenieurs- en Omgewingsgeologie BSc Meteorologie BSc Toegepaste Wiskunde BSc Wiskunde BSc Wiskundige Statistiek BEd Seniorfase en Verdere Onderwys en Opleiding-onderwys |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | WTW 114 en WTW 124 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wiskunde en Toegepaste Wiskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App